Moet ons verskil van mekaar?

Hierdie post is geinspireer deur elke verhouding wat ek al gehad het asook elke huwelikskursus. Sien daar is mos die gesegde in engels van ‘opposites attract’. Hier is my siening. Hierdie post is in geen vorm daar om jou huidige verhouding onder die vergrootglas te plaas nie. Dalk help dit jou, jouself en jou maat beter verstaan. Hoekom verhoudings werk of nie werk nie is … Continue reading Moet ons verskil van mekaar?