Tag: pyn

Skok is die wonderlikste gevoel

Klink soos koerant opskrif ne? Tog is dit baie waar. Nou hoekom sal dit wees dat ek sê skok is hierdie wonderlike gevoel? Klink vreemd want mens het gewoonlik net skok na iets traumaties met mens gebeur het. Of eerder, dit is wanneer meeste van ons skok ervaar. Tensy jy die Lotto wen, dan is dit gewoonlik positief. My siening…

Is ek Fake?

Iemand vra my vandag hoe kan ek hierdie blog skryf wat vir hulle lyk asof ek ok is, en dan as ons gesels vertel van my seer. Vertel van die daaglikse goed wat gebeur wat mens breek maar tog hierdie goed skryf wat dit laat blyk ek is ok. Toe wonder ek of “Fake” is. Nie dat iemand dit van…