Tag: pas maats

Die ideale rol van die man en vrou

Vandag se post is al vir ‘n week besig om deur my kop rond te bons. Laas naweek het Pastoor Retief gepreek oor die huwelik en die rol van die man en vrou. Ek gaan nie die hele preek probeer oortik nie, maar ek wil tog die belangrike punte uitlig. Ek gaan begin by die vrou. Tong in die kies…

Moet ons verskil van mekaar?

Hierdie post is geinspireer deur elke verhouding wat ek al gehad het asook elke huwelikskursus. Sien daar is mos die gesegde in engels van ‘opposites attract’. Hier is my siening. Hierdie post is in geen vorm daar om jou huidige verhouding onder die vergrootglas te plaas nie. Dalk help dit jou, jouself en jou maat beter verstaan. Hoekom verhoudings werk…