Is jou maat volmaak?

Ek tik hierdie na baie tyd wat ek spandeer het aan dink. Dink oor hoe verhoudings, lesse wat mens partykeer leer, oogklappe ens ens. Ek besef dat meeste van die kere leef mense met geen werklike aanvoeling vir realiteit nie. Minstens nie oor wat in verhouding gebeur nie, want ons het persepsies van hoe verhoudings is, in plaas van om met die ander persoon in … Continue reading Is jou maat volmaak?

Skok is die wonderlikste gevoel

Klink soos koerant opskrif ne? Tog is dit baie waar. Nou hoekom sal dit wees dat ek sê skok is hierdie wonderlike gevoel? Klink vreemd want mens het gewoonlik net skok na iets traumaties met mens gebeur het. Of eerder, dit is wanneer meeste van ons skok ervaar. Tensy jy die Lotto wen, dan is dit gewoonlik positief. My siening oor skok kom uit drie … Continue reading Skok is die wonderlikste gevoel