Tag: familie

Die ideale rol van die man en vrou

Vandag se post is al vir ‘n week besig om deur my kop rond te bons. Laas naweek het Pastoor Retief gepreek oor die huwelik en die rol van die man en vrou. Ek gaan nie die hele preek probeer oortik nie, maar ek wil tog die belangrike punte uitlig. Ek gaan begin by die vrou. Tong in die kies…

Partykeer is dinge net maklik

Hierdie laaste tyd wag ek vir die volgende krisis, rugstekery, probleem of een of ander nood om my te oorval. Meerendeels want dit is hoe hierdie jaar met tye al gevoel het. Ek dink nie eens iemand sal my kwalik neem met dit nie. In dieselfde asem moet ek ook bieg en sê ek sit baie terug en wag vir…

Maak vrede met jou foute. Deel 2.

Om vinnig net almal weer op die selfde bladsy te bring, in deel 1 het ek gesels oor hart te wees op jouself oor jou eie foute wat jy raak sien. Hierdie post is oor wat maak jy as jy nie jou eie foute raaksien nie. Vir my is dit erger want jy kan net verander wat jy sien en…