Meer struktuur in wanneer ek post

Met die belangstelling wat julle wonderlike mense sover toon het ek gedink om bietjie meer struktuur in te bring. Deels sodat ek nie uitbrand nie, ek het my gesinstyd nodig, en deels om meer in diepte te kan gesels oor goed. Van nou af gaan ek die posts per week maak. Ek gaan probeer om dit so dag of twee…

Kan mens genoeg kry?

Ek haat die woord genoeg in meeste van sy betekenisse. Dit klink altyd so asof mens vrede maak met net net genoeg. Om middelmatig te wees. Twak daarmee! Ek hoor soveel keer mense sê: “Skiet vir die sterre en as jy mis tref jy dalk die maan.” Nou moet ek vra, hoekom op dees aarde sal jy tevrede wees met…

My maat, dis hoe jy vergewe

So wat is dit met mense wat sukkel om te vergewe. Is dit ‘n knoppie in ons kop wat maak dat ons so fokus op hoe ons tena gekom is dat ons net nie kan enige iets anders sien nie? Is dit net deel van menswees om ander altyd te verkwalik? Hel ek hoop nie so nie. Want as dit…

Bitter-soet Tye

Hierdie post was eers getiteld ‘Bitter, Soet Alleen’. Want ek wou oor my ervaring van alleen wees gesels van onlangs en baie lank terug. Goed wat ek geleer het weens goeie inspraak van vriende, sielkundige (don’t knock it till you tried it), familie en kollegas. Ek besef toe dit is nie die enigste bittersoet goed in ons lewens nie. Gesprekke…

My Ideale Maat

Die vraag gaan opkom by baie hoekom hierdie post? My eerste reaksie sal wees, hoekom nie? Maar dit is ook nodig dat ek tog verduidelik wat ek wil bereik met hierdie post. Dit is nie advertensie van my kant af nie, hierdie is my gebed, my hoop en my droom vir myself en ook eendag vir my kinders. Aan my…

Hoe oorkom jy die onmoontlike?

Ongelooflik moeilik. Ongelooflik maklik. Erens tussenin? Dit hang af van persoon tot persoon is so sinnelose antwoord. Want daar was goed wat in my lewe gebeur het wat die emosionele sy van dit vinnig verby gegaan het. Dan is daar kleinighede wat my amper enige tyd kan laat in dye stort. Dis rof want mens weet nie vir jy deur…

Volg jy jou Passie?

Hierdie is iets wat ek uit en uit in glo. Sien vir my is om jou passie te volg die enigste werklike manier na geluk. Hetsy dit werk is, verhouding, jou stokperdjies of watookal anders jou vlammetjie aansteek maak nie saak nie. Wat is die passie waarvan ek praat? Dit is dat wanneer jy iets doen dit nie jou energie…