Category: Fiksie Skryf Nuus

Nuwe Begin, Nuwe Boek

Ek is baie opgewonde oor hierdie post. Sien ek weet ek het een van my stokperdjies totaal afgeskeep. Skryf. Soos met enige stokperdjie wil mens dit net doen as mens geinspireerd voel om dit te doen. Onlangs was dit nie die geval nie. Toe kom ek af op prent wat een van die digitale kunstenaars wat ek ken geteken het…