Month: August 2018

As jy dit nie oor jouself bring nie…

Ek wou eers praat oor hoe maak ons as ons ongeluk ons eie skuld is, in die sin van ons ontneem onsself geluk. Dit sal my volgende post wees. Vandag wil ek praat oor hoe maak ek as dinge skeef loop en ek het geen beheer oor dit gehad nie. Kyk, hierdie jaar is verseker die jaar waar ek die…

Organiseer jou gedagtes

Hierdie post is my sienswyse, maar die onderwerp was voorstel wat ek gekry het. Vang my elke keer uit as ek vra dan kry ek die dieper onderwerpe. Eintlik mal daaroor, want dit laat my regtig dink, oor hoe ek voel en hoe ek reageer op goed in my lewe. Toe ek hierdie post begin het was die eerste ding…

Is ek Fake?

Iemand vra my vandag hoe kan ek hierdie blog skryf wat vir hulle lyk asof ek ok is, en dan as ons gesels vertel van my seer. Vertel van die daaglikse goed wat gebeur wat mens breek maar tog hierdie goed skryf wat dit laat blyk ek is ok. Toe wonder ek of “Fake” is. Nie dat iemand dit van…

Hierdie is gemik op jou

Hierdie post is gemik op mense. Wie sou dit kon raai? Hoekom dit probeer verduidelik? Want mense hanteer mekaar slegter as kwaai honde teenoor vriendelike katte. Die laaste tyd besef ek net al meer my eie menslikheid, my eie foute, my eie wense en beste van alles my eie waarde. Beteken dit ek is vreeslik oulik en perfek, met net…

Maak vrede met jou foute. Deel 2.

Om vinnig net almal weer op die selfde bladsy te bring, in deel 1 het ek gesels oor hart te wees op jouself oor jou eie foute wat jy raak sien. Hierdie post is oor wat maak jy as jy nie jou eie foute raaksien nie. Vir my is dit erger want jy kan net verander wat jy sien en…