Month: July 2018

My Ideale Maat

Die vraag gaan opkom by baie hoekom hierdie post? My eerste reaksie sal wees, hoekom nie? Maar dit is ook nodig dat ek tog verduidelik wat ek wil bereik met hierdie post. Dit is nie advertensie van my kant af nie, hierdie is my gebed, my hoop en my droom vir myself en ook eendag vir my kinders. Aan my…

Hoe oorkom jy die onmoontlike?

Ongelooflik moeilik. Ongelooflik maklik. Erens tussenin? Dit hang af van persoon tot persoon is so sinnelose antwoord. Want daar was goed wat in my lewe gebeur het wat die emosionele sy van dit vinnig verby gegaan het. Dan is daar kleinighede wat my amper enige tyd kan laat in dye stort. Dis rof want mens weet nie vir jy deur…

Volg jy jou Passie?

Hierdie is iets wat ek uit en uit in glo. Sien vir my is om jou passie te volg die enigste werklike manier na geluk. Hetsy dit werk is, verhouding, jou stokperdjies of watookal anders jou vlammetjie aansteek maak nie saak nie. Wat is die passie waarvan ek praat? Dit is dat wanneer jy iets doen dit nie jou energie…

Lesse wat God my leer

Hierdie is vir my `n baie persoonlike post. Sien, daar is mense wat in my lewe is/was wat hulleself hierin gaan lees. Daar is ook ander wat dit gaan dink en helemal verkeerd gaan wees. As jy wonder, voel vry om my te kontak of boodskap aan die einde te los. Hierdie is daadwerklike lesse wat ek geleer het of…

Is bagasie jou handbriek of trappie?

Die laaste tyd word ek self baie gekonfronteer met hierdie idee van ‘bagasie’. Vriende gesels en ek kom toe agter almal sit met dieselle goed al is dit wat in ons tassies is nie dieselle nie. Van ons se rue is al krom van ons tassies dra, van ons swaai die tassies heen en weer en huppel. Hoekom is dit?…

Kan ons “compromise” met seks

So laat dit vir my les wees as ek vra vir wat ek oor moet tik. Hierdie is weereens my waarheid, as dit jou kwaad maak… Jou probleem, nie myne nie. Om hieroor te praat gaan ek eers my twee siening gee oor seks. 1. Dit kom rerig van God af. Sien as jy seks het met iemand is daar…

Geduld gaan jou maak of breek

“Patience is a virtue” is iets wat ek gereeld hoor, mag dalk iets met my ongeduldige natuur te doen hê. So ek het besluit om my gedagtes omtrent geduld op die internet te gooi in die hoop dat mense my en mekaar beter verstaan. Geduld met familie. Die van julle wat perfekte familie verhoudinge het is welkom om na die…